top of page

TiekTok: Wynand TOER!

Sat, 29 Jan

|

Aasvoël Klub

TiekTok is 'n uurlange snertpraat sessie oor Wynand se ervaringe op Tiktok. Die oppe en die affe, en hoe baie hy aangesit word deur mense wat nie van hom hou nie. Onvoorspelbaar en ongemaklik - kom kyk die show.

Registration is Closed
See other events

Time & Location

29 Jan 2022, 19:30

Aasvoël Klub, Kellysview Settlement, Bloemfontein

Tickets

  • General Admission

    R 150,00

    Sale ended

Share this event

bottom of page