top of page
TOLLIE BY DIE KKNK!
Tue, 04 Apr
|BANKETSAAL
VIR DIE EERSTE KEER OOIT: TOLLIE BY DIE KKNK!
Registration is closed
See other events

Time & Location
04 Apr 2023, 20:00 – 21:00
BANKETSAAL, Oudtshoorn, South Africa
About the event
is WynVirDiePyn van TikTok- faam se liefdesbrief aan homself, met ’n vet middelvinger aan enigiemand wat steeds dink gaywees is ’n onvergeefbare sonde. Hierdie Tollie dra geen beskerming nie en waarsku almal om ’n myl ver te staan as sy haar skote skiet. Onsmaaklik, maar eerlik; hartseer en dikwels afskuwelik snaaks. Hou vas jou pêrels, kêrels, Tollie is .Tollie Partonout to play
bottom of page