top of page
Wed, 12 Jul
|Bloemfontein
TOLLIE IN BLOEMFONTEIN
Tollie kom weer na die Vrystaat Kunstefees!

Time & Location
12 Jul, 20:30 – 13 Jul, 20:30
Bloemfontein, University Rd, Park West, Bloemfontein, 9301, South Africa
About the event
Tollie Parton is WynVirDiePyn van TikTokfaam se liefdesbrief aan homself, met ’n vet middelvinger aan enigiemand wat steeds dink gaywees is ’n onvergeefbare sonde.
Hierdie Tollie dra geen beskerming nie en waarsku almal om ’n myl ver te staan as sy haar skote skiet. Onsmaaklik, maar eerlik; hartseer en dikwels afskuwelik snaaks. Hou vas jou pêrels, kêrels, Tollie is out to play.
bottom of page