top of page

Fri, 31 May

|

Durbanville

TOLLIE IN DURBANVILLE

Vir 'n laaste keer met haar huidige show "HOE OM OOR JOUSELF TE KOM". As jy nog nie haar tweede show gesien het nie! NOU is jou LAASTE KANS!

TOLLIE IN DURBANVILLE
TOLLIE IN DURBANVILLE

Time & Location

31 May 2024, 20:30 – 21:30

Durbanville, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7551, South Africa

About the event

Politiek, hoe moeilik kan dit wees? ’n Fopdosser in die parlement? Is ons gereed? Kan ons oor onsself kom om dit moontlik te maak, of drink ons te veel pille? “Hoe om oor jouself te kom” is Tollie Parton se nuwe show wat sy in samewerking met Nico Scheepers geskep het. ’n Humoristiese blik op die binnewerking van Tollie se brein, en hoekom sy besluit het om … ag, kom kyk. Tollie is nie vir fyngevoeliges nie. Haar skote is sterker as ooit en as jy braaf genoeg is om die uur deur te sit, wag daar ’n verrassing aan die einde. Jy weet? Ons almal soek mos ’n happy ending. En wie weet? Dalk het sy die oplossing? Dalk deel sy haar GROOT geheim. Snaaks, en bietjie TE eerlik. Kom, KOM!

Share this event

bottom of page