Sat, 10 Jun
|George Arts Theatre
TOLLIE IN GEORGE
BACK ON POPULAR DEMAND! Tollie kom maak weer 'n draai in George!

Time & Location
10 Jun, 19:30
George Arts Theatre, 125 York St, George Central, George, 6529, South Africa
About the event
Tollie Parton is WynVirDiePyn van TikTok-faam se liefdesbrief aan homself, met ’n vet middelvinger aan enigiemand wat steeds dink gaywees is ’n onvergeefbare sonde. Hierdie Tollie dra geen beskerming nie en waarsku almal om ’n myl ver te staan as sy haar skote skiet. Onsmaaklik, maar eerlik; hartseer en dikwels afskuwelik snaaks. Hou vas jou pêrels, kêrels, Tollie is out to play.
Tickets
Price
Quantity
Total
TOLLIE IN GEORGE
R 200,00
+R 5,00 service fee
Hierdie kaartjie sluit 'n foto na die tyd in! Onthou GEEN onder 18's en bring 'n lekker dik voorvel saam. Tollie is woes.
R 200,00
+R 5,00 service fee
0R 0,00
Total
R 0,00