top of page

Fri, 26 Apr

|

Gqeberha

TOLLIE IN Gqeberha/PE!

TOLLIE MET HAAR SHOW HOE OM OOR JOUSELF TE KOM VIR DIE LAASTE KEER DIE JAAR IN PE!

Registration is closed
See other events

Time & Location

26 Apr 2024, 19:30 – 20:30

Gqeberha, Diaz Rd & Stirk St, Parsons Hill, Gqeberha, 6001, South Africa

About the event

Politiek, hoe moeilik kan dit wees? ’n Fopdosser in die parlement? Is ons gereed? Kan ons oor onsself kom om dit moontlik te maak, of drink ons teveel pille? “Hoe om oor jouself te kom” is Tollie Parton se nuwe show wat sy in samewerking met Nico Scheepers geskep het. ’n Humoristiese blik op die binnewerking van Tollie se brein, en hoekom sy besluit het om … ag, kom kyk. 

 

Tollie is nie vir fyngevoeliges nie. Haar skote is sterker as ooit en as jy braaf genoeg is om die uur deur te sit, wag daar ’n verrassing aan die einde. Jy weet? Ons almal soek mos ’n happy ending. En wie weet? Dalk het sy die oplossing? Dalk deel sy haar GROOT geheim. Snaaks, en bietjie TE eerlik. Kom, KOM!

Tickets

  • TOLLIE IN PE!

    GEEN ONDER 18's! KOM MET 'N DIKVEL! GEEN SENSITIEWE MENSE NIE! KOM EN GENIET 'N AAND VOL SKOTE ...

    Sale ended
    • R 200,00
      +R 5,00 service fee

Total

R 0,00

Share this event

bottom of page