top of page
Fri, 24 Feb
|The Little Theatre
TOLLIE IN: Gqeberha / Port Elizabeth
TOLLIE VIR DIE EERSTE KEER IN PE!
Registration is closed
See other events
Time & Location
24 Feb, 19:30
The Little Theatre, 7 Athol Fugard Terrace, Port Elizabeth Central, Gqeberha, 6001, South Africa
About the event
Tollie Parton is WynVirDiePyn van TikTok-faam se liefdesbrief aan homself, met ’n vet middelvinger aan enigiemand wat steeds dink gaywees is ’n onvergeefbare sonde. Hierdie Tollie dra geen beskerming nie en waarsku almal om ’n myl ver te staan as sy haar skote skiet. Onsmaaklik, maar eerlik; hartseer en dikwels afskuwelik snaaks. Hou vas jou pêrels, kêrels, Tollie is out to play.
Tickets
Price
Quantity
Total
TOLLIE PARTON TOER
R 200,00
+R 5,00 service fee
Hierdie kaartjie sluit 'n foto na die tyd in! Bring asseblief baie gees saam EN ONTHOU - GEEN onder 18's. Tollie is woes.
R 200,00
+R 5,00 service fee
0R 0,00
Total
R 0,00
bottom of page