top of page

TOLLIE IN: Gqeberha / Port Elizabeth

Fri, 24 Feb

|

The Little Theatre

Tollie vir die eerste keer in PE!

Registration is closed
See other events

Time & Location

24 Feb 2023, 19:30

The Little Theatre, 7 Athol Fugard Terrace, Port Elizabeth Central, Gqeberha, 6001, South Africa

About the event

Tollie Parton is WynVirDiePyn van TikTok-faam se liefdesbrief aan homself, met ’n vet middelvinger aan enigiemand wat steeds dink gaywees is ’n onvergeefbare sonde. Hierdie Tollie dra geen beskerming nie en waarsku almal om ’n myl ver te staan as sy haar skote skiet. Onsmaaklik, maar eerlik; hartseer en dikwels afskuwelik snaaks. Hou vas jou pêrels, kêrels, Tollie is out to play.

Tickets

  • TOLLIE PARTON TOER

    Hierdie kaartjie sluit 'n foto na die tyd in! ONTHOU, GEEN onder 18's. Tollie is woes.

    ZAR 200.00
    +ZAR 5.00 service fee
    Sale ended
  • TOLLIE PARTON TOER

    Hierdie kaartjie sluit 'n foto na die tyd in! Onthou GEEN onder 18's. Tollie is woes.

    ZAR 200.00
    +ZAR 5.00 service fee
    Sale ended

Total

ZAR 0.00

Share this event

bottom of page