top of page

Fri, 24 Feb

|

The Little Theatre

TOLLIE IN: Gqeberha / Port Elizabeth

TOLLIE PARTON VIR DIE EERSTE KEER IN PORT ELIZABETH!

Registration is closed
See other events
TOLLIE IN: Gqeberha / Port Elizabeth
TOLLIE IN: Gqeberha / Port Elizabeth

Time & Location

24 Feb 2023, 19:30

The Little Theatre, 7 Athol Fugard Terrace, Port Elizabeth Central, Gqeberha, 6001, South Africa

About the event

Tollie Parton is WynVirDiePyn van TikTok-faam se liefdesbrief aan homself, met ’n vet middelvinger aan enigiemand wat steeds dink gaywees is ’n onvergeefbare sonde. Hierdie Tollie dra geen beskerming nie en waarsku almal om ’n myl ver te staan as sy haar skote skiet. Onsmaaklik, maar eerlik; hartseer en dikwels afskuwelik snaaks. Hou vas jou pêrels, kêrels, Tollie is out to play.

Tickets

  • TOLLIE PARTON TOER

    Hierdie kaartjie sluit 'n foto na die tyd in! As jy sou wou. ONTHOU! Geen onder 18's. Tollie is woes. Kan nie wag om jou te ontmoet nie Xx

    R 200,00
    +R 5,00 service fee

Total

R 0,00

Share this event

bottom of page