TOLLIE IN KAAPSTAD - LIVE RECORDING
Tue, 16 Dec
|Homecoming Theatre (ou Fugard Theatre)
Tollie neem haar show HOOFSEUN op. Hierdie is 'n eerste vir haar! Die opname sal dan na die tyd te koop aangebied word regoor Suid-Afrika. GEEN ONDER 18s en NIE vir sensitiewe kykers nie ...


Time & Location
16 Dec 2025, 19:00 – 21:00
Homecoming Theatre (ou Fugard Theatre), 15 M59, District Six, Cape Town, 7925, South Africa
Tickets
- GROND VLOER KAARTJIES- Hierdie kaartjie sluit 'n digitale opname van die show in. Dit sal aan jou voorsien word via 'n link, wat na jou e-pos gestuur sal word. Dit behoort, op die laatste, 3 maande na die show se opname in jou inbox te wees. Dit is BAIE belangrik dat jy aan ons die KORREKTE epos verskaf. - R 400,00 - +R 10,00 ticket service fee 
- General Admission- Hierdie kaartjie sluit 'n digitale opname van die show in. Dit sal aan jou voorsien word via 'n link, wat na jou e-pos gestuur sal word. Dit behoort, op die laatste, 3 maande na die show se opname in jou inbox te wees. Dit is BAIE belangrik dat jy aan ons die KORREKTE epos verskaf. - R 350,00 - +R 8,75 ticket service fee 
- LEVEL 2 KAARTJIES- Hierdie kaartjie sluit 'n digitale opname van die show in. Dit sal aan jou voorsien word via 'n link, wat na jou e-pos gestuur sal word. Dit behoort, op die laatste, 3 maande na die show se opname in jou inbox te wees. Dit is BAIE belangrik dat jy aan ons die KORREKTE epos verskaf. - R 350,00 - +R 8,75 ticket service fee 
- SIDE BALCONY- Hierdie kaartjie sluit 'n digitale opname van die show in. Dit sal aan jou voorsien word via 'n link, wat na jou e-pos gestuur sal word. Dit behoort, op die laatste, 3 maande na die show se opname in jou inbox te wees. Dit is BAIE belangrik dat jy aan ons die KORREKTE epos verskaf. - R 300,00 - +R 7,50 ticket service fee 


