top of page
Fri, 02 Dec
|Knysna
TOLLIE IN KNYSNA (AD'S STEAMROOM)
Tollie Parton toer die land vol! Volgende stop: KNYSNA.
Registration is closed
See other events

Time & Location
02 Dec 2022, 19:00
Knysna, Main Street, Knysna, 6570, South Africa
About the event
Tollie Parton is WynVirDiePyn van TikTok-faam se liefdesbrief aan homself, met ’n vet middelvinger aan enigiemand wat steeds dink gaywees is ’n onvergeefbare sonde. Hierdie Tollie dra geen beskerming nie en waarsku almal om ’n myl ver te staan as sy haar skote skiet. Onsmaaklik, maar eerlik; hartseer en dikwels afskuwelik snaaks. Hou vas jou pêrels, kêrels, Tollie is out to play.
Tickets
Price
Quantity
Total
Tollie in KNYSNA
RÂ 200,00
+RÂ 5,00 service fee
Die kaartjie sluit ook 'n Tollie- foto in, indien jy so sou voel.
RÂ 200,00
+RÂ 5,00 service fee
0RÂ 0,00
Total
RÂ 0,00
bottom of page