top of page

Wed, 04 Oct

|

Die Centurion Teater

Tollie in Pretoria

Een van jou laaste kanse om hierdie show te sien voor Tollie aanbeweeg na die nuwe show.

Registration is closed
See other events
Tollie in Pretoria
Tollie in Pretoria

Time & Location

04 Oct 2023, 19:30

Die Centurion Teater, 123 Amkor Rd, Lyttelton Manor, Centurion, 0184, South Africa

About the event

Hiérdie is dalk net jou LAASTE kans om hiérdie spesifieke show van Tollie Parton te sien in Pretoria!

As jy dit nog nie gesien het nie, waar was jy?! En as jy al het, kom weer!

Met spesiale gas, RiRi Rouge!

Tollie Parton is WynVirDiePyn van TikTok-faam se liefdesbrief aan homself, met ’n vet middelvinger aan enigiemand wat steeds dink gaywees is ’n onvergeefbare sonde. Hierdie Tollie dra geen beskerming nie en waarsku almal om ’n myl ver te staan as sy haar skote skiet. Onsmaaklik, maar eerlik; hartseer en dikwels afskuwelik snaaks.

Hou vas jou pêrels, kêrels, Tollie is out to play.

Share this event

bottom of page