top of page


Time & Location
14 Oct, 21:30 – 22:30
Stellenbosch, 18 Jannasch Rd, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, South Africa
About the event
Tollie is terug met die volle storie – háár storie. Hoe sy soos ’n feniks moes uitstyg bo die puin van kleindorpse huwelike, slapken-minnaars en braavleisdominees – ’n wyndoop vir die Afrikaanse vrou. Hoe om oor jouself te kom is nie net ’n nuwe handleiding vir die Afrikaanse taal nie; dit is ’n bewapening teen die onbekende nuwe wêreld van gedeelde badkamers, voorname en selfrespek.
bottom of page