top of page

Mon, 30 Jan

|

Durbanville

Tollie Parton: Die Opname

Tollie Parton begin binnekort met ’n NUWE SHOW - MAAR moet eers haar OU SHOW afsluit en opneem. Hierdie is dus ’n unieke aand waar Tollie haar huidige vertoning verewig met ’n spesiale opname wat dan later digitaal te koop aangebied sal word vir die hele land.

Registration is closed
See other events
Tollie Parton: Die Opname
Tollie Parton: Die Opname

Time & Location

30 Jan 2023, 20:00

Durbanville, 6 Chenoweth St, Durbanville, 7551, South Africa

About the event

Tollie Parton begin binnekort met ’n NUWE SHOW - MAAR moet eers haar OU SHOW afsluit en opneem. Hierdie is dus ’n unieke aand waar Tollie haar huidige vertoning verewig met ’n spesiale opname wat dan later digitaal te koop aangebied sal word vir die hele land. 

Tollie Parton is WynVirDiePyn van TikTok-faam se liefdesbrief aan homself, met ’n vet middelvinger aan enigiemand wat steeds dink gaywees is ’n onvergeefbare sonde. Hierdie Tollie dra geen beskerming nie en waarsku almal om ’n myl ver te staan as sy haar skote skiet. Onsmaaklik, maar eerlik; hartseer en dikwels afskuwelik snaaks. Hou vas jou pêrels, kêrels, Tollie is out to play.

Share this event

bottom of page